Description
Diakritiese tekens en Skryftekens
Hierdie produk dek die gebruik van skryftekens en diakritiese tekens in Afrikaans. Dit sluit die koppelteken, deelteken, kappie, afkappingsteken, akuutteken en gravisteken in. Elke teken se funksie en toepassing word breedvoerig verduidelik met voorbeelde. Leer hoe om woorde korrek te verbind, uitspraak te vergemaklik en betekenis duidelik te maak. Ideaal vir studente en professionele persone wat hul Afrikaanse skryfvaardighede wil verbeter. Word uitgegee deur Smart Business Group (Pty) Ltd. en is ‘n noodsaaklike hulpbron vir elke Afrikaanse skrywer.






Reviews
There are no reviews yet.